)

Hoërskool Punt wys 1ste spanne Kapteins en Onder-kapteins aan

Agter vlnr:  Rosco Seconds (Rugby: kaptein), Ryan Durand (Rugby: o/kapt), Johandre Hoon (Seunshokkie: kaptein), Lee-Schen Muller (Netbal: kaptein)

Voor vlnr:   Elri Venter (Dogtershokkie:  kaptein), Lereen Mostert (Netbal:  o/kapt), Christelee Delport (Dogtershokkie:  kaptein) en Girard September (Seunshokkie: o/kapt)

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste spanne vir die 2021-seisoen is aangewys en so ook die kapteins en onder-kapteins. 

Die spanne wag in groot afwagting vir die oomblik wanneer hulle weer op die veld/baan kan draf om hul skool te verteenwoordig.

Foto: Boshoff Photography

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal