Dinsdae is Tafeltennisliga!
Hoërskool Jan van Riebeeck se tafeltennis-meisiespan het hul baie geniet tydens hul eerste wedstryd teen Hoërskool Brackenfell.
JvR het met 5-1 gewen.Die meisies sien uit na die seisoen wat voorlê!
#JvRTafeltennis#JvRSport#JvRTrots
Become a Sponsor








