)

Schools That Rock gesels met Hoërskool Strand se 1ste span Meisies Hokkiekaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Strand se 1ste Meisies Hokkiespan, Nia Theron, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel.

“My naam is Nia Theron en ek is die kaptein van die eerste meisies hokkiespan.

 Ek speel al vanaf graad 1 hokkie. Vir die eerstespan speel ek senter link maar ek kan back ook speel.

In graad 8 was ek ook kaptein van ons skool se onder 14A span.

Ek oefen 3 keer ‘n week saam my span en 2 keer ‘n week op my eie.

Ander sportesoorte, behalwe skoolsport, speel ek ook ringbal, binnenshuise hokkie en ek help ook by klub hokkie uit. Ek verkies spansport bo individuele sport.

My visie is om my span te lei en ‘n vorm van ondersteuning vir my spanlede te wees, hulle te motiveer en by te staan op die veld en van die veld af.

Ek hoop om steeds na skool by hokkie betrokke te bly en soveel te kan speel ongeag hoe my pad vorentoe lyk.”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal