)

Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Nasionale Toneelspelkompetisie (ATKV).

Emmari Gildenhuys, ‘n graad 10-leerder, eindig in die top 32 in die land, na afloop van die Nasionale Toneelspelkompetisie (ATKV).

Hierdie Das het vanaf 6 – 8 Mei in die Kunstekaap (Artscape), deelgeneem. Om in die finaal te wees, was klaar ‘n reuse prestasie!

Emmari het ‘n monoloog, ‘n improvisasie item, asook prosa en gedigte gedoen. Sy eindig, uit ‘n paar duisend inskrywings, in die top 32.

Die skool is baie trots op jou Emmari, en weet dat jy nog baie hoë hoogtes gaan bereik!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal