)

Hoërskool Ermelo wintersport skop af teen Hoërskool Middelburg

Op Vrydag en Saterdag 7 en 8 Mei het die Erries vir die eerste keer in 14 maande amptelike wintersport-wedstryde gespeel teen Hoërskool Middelburg.

Dié vriendskaplike wedstryde se primêre doel was vir oefening om gewoond te raak aan wedstryd-formaat ter voorbereiding vir die liga, asook om die EHS-spanne te finaliseer.

Vrydag het die tennisspanne en die seunshokkie gespeel.

Günther Badenhorst

Saterdag het die dogtershokkie-, netbal- en rugbyspanne hul beurt gehad om te speel.

Al die Erries van die onderskeie spanne en sportsoorte het werklik hard geveg en is dankbaar om die geleentheid gegun te word om uiteindelik wedstryde te kan speel.

Eben Broekman

Baie geluk aan elke span wat gewen het en dankie aan die Erries wat aanhou veg het en met trots hul koppe kon hoog hou.

EHS sien uit na die seisoen wat voorlê en die groei wat dit in elke span sal meebring.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal