)

Hoër Meisieskool Oranje Hokkie vs Hoërskool Jim Fouché A

OMS TEEN JF O.19A (SEDERT 2013): Speel: 9 – Wen: 7 en Verloor: 2. Gemiddelde telling: OMS 33-27 JF.

Grootste sege: 19 doele (36-17, 2016). Grootste nederlaag: 2 doele (32-34, 2017).

Meeste doele behaal: 41 (41-28, 2019). Meeste doele afgestaan: 40 (39-40, 2019).

Die 1ste span het in die vorige twee stadsliga-halfeindrondes (2018 en 2019) albei kere teen JF gespeel (en gewen).

Toe die skole se A-spanne mekaar laas gepak het in 2019, het vier van Oranje se spanne aan die wenkant geëindig: o.17A – 25-14; o.16A – 22-18; o.15A; 24-21; o.14 27-13.

Speler info: Langste – Marita Oostuizen (1.88m), Kortste – Jazelle Strydom (1.63m)

Mees ervare: Eilir Lindeque & Janine Moolman (1stes sedert 2019)

Hoogste vlak gespeel: Janine Moolman (SA o.16, 2019). Twee spanlede, Janine Moolman en Lea Cronjé, het ’n ouer suster wie ook vir die eerste span gespeel het. Marizaan Moolman (2015) was soos Janine ook ’n doelskieter. Lisa Cronjé (2019 & 2020) was ’n verdediger. KYK16:15 ????channels.digitv.co.za/en/oranjetv-netballJF OesterJF Amptelik – Toeka tot Nou

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal