)

Hoërskool DF Malan Netbal berei goed voor

DF se o.14, o.15 en o.17A-spanne het die vakansie, vanaf 28 April tot 1 Mei, aan ‘n toernooi by Paarl Gimnasium deelgeneem.

Daar was verskeie spanne van die Wes-Kaap en selfs spanne so ver as Potchefstroom en Rustenburg. Die dogters het elke dag ongeveer 4 tot 5 wedstryde gespeel. Dit was ‘n baie suksesvolle toernooi. Baie gees is gebou en die afrigters kon van die geleentheid gebruik maak om die spanne vir die ligawedstryde wat eerskomende Saterdag begin, te finaliseer.

Die o.18-oefengroep het 23 en 24 April ‘n kliniek in Stellenbosch bygewoon. Erin Burger (Proteaspeler en beste senter by Wêreldbeker 2019) het die oefenkamp aangebied. Die meisies het baie geleer en die geleentheid werklik geniet.

DF sien uit na ‘n opwindende, besige netbalseisoen.

#dfm????????

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal