)

Primêre Skool Jordania stel nuwe Adjunkhoof bekend

Dit is vir Primêre Skool Jordania in Bethlehem baie aangenaam om aan te kondig dat mev. Elda Louw deur die Beheerliggaam en Onderwysdepartment as adjunkhoof by Jordania aangestel is.

Juffrou Elda se kwalifikasies sluit in BA, HOD en Honneurs in Opvoedkundige Sielkunde van die Universiteit van die Vrystaat. Sy het 28 jaar onderwyservaring en is sedert 2006 aan Jordania verbonde as opvoeder, sedert 2009 as Akademiese hoof en vanaf 2019 as Departementshoof.

Sy was ook vroeër skoolhoof van ‘n plaasskool in die Noord-Kaap. Sy het sedert Januarie as adjunkhoof waargeneem, met die aftrede van mnr. Johan van Rooyen. Alle sterkte word haar toegewens in haar nuwe pos.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal