)

Paul Roos-leerder neem deel aan internasionale redenaarskompetisie

Pellatt Smith, ’n Gr. 11-leerder by Paul Roos Gimnasium, is een van vyf hoërskoolleerders in Suid-Afrika wat gekies is om aan Poland Ireland International Stars 2021 deel te neem. Talent Africa dien as platform vir leerders om aan die kompetisie deel te neem en die gekeurde leerders sal FPASA (Federation of Performing Arts South Africa) op internasionale vlak verteenwoordig.

Pellatt het vir hierdie gesogte kompetisie gekwalifiseer op grond van sy PodiumPret-toespraak van 2020. Hy het gevolglik na die finale rondte van die kompetisie deurgedring wat vanjaar in Mei beoordeel word. Dit is die eerste keer wat ’n Paul Roos-leerder aan ’n internasionale redenaarskompetisie sal deelneem.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal