)

EHS se 2020-matriekgroep vier hermerk-uitslae

Op Donderdag, 22 April, is die hermerk-uitslae van Hoƫrskool Ermelo se 2020 matriekeindeksamen bekendgemaak.

Hoƫrskool Ermelo is besonder trots op elke 2020-matriek wat met die hermerk beter uitslae verkry het.

Vosjan Grey verbeter sy gemiddeld tot 86,1% en spog nou met sewe onderskeidings. Hy het ā€˜n A-simbool vir Afrikaans Huistaal by gekry (80%). Hy behaal ook beter punte in Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde en Lewenswetenskap.

Anja Wege behaal ā€˜n A-simbool vir Besigheidstudies, wat haar ā€˜n totaal gee van drie onderskeidings.

Sinethemba Shongwe en Amy Greyling kry elk een A-simbool by.

Bianca CronjĆ©, Chad Coetzee en Gawie Diedericks het elk ā€˜n simboolverandering.

HoĆ«rskool Ermelo kry na die hermerk vier A-simbole by wat die totaal nou laat op 93-A’s, asook een B-simbool en een C-simbool. Die totale is nou onderskeidelik 144 en 173.

Baie geluk aan elke leerder wat na die hermerk met beter punte spog.

EHS is dankbaar vir die uitslae en vir die seƫn wat weereens oor die Erries uitgestort is.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal