)

Laerskool Westwood se 1ste Mnr. & Mej. Wessie Rommel

Agter: Nikita Cameron – Mej. Wessie Rommel Senior fase

Middel: Alrich Bouwer – Mnr. Fotogenies Senior fase; Dehan Labushagne – Mnr. Wessie Rommel Junior fase; Michelle-lee Fourie, Mej. Kreatief Junior fase; Heinrich Bender – Mnr. Wessie Rommel Senior fase

Voor: Lianie Singleton – Mej. Kreatief senior fase; Chris-lee Swarts – Mej. Wessie Rommel junior fase; Chassidy Herbts – Mej. Fotogenies junior fase

Laerskool Westwood van Boksburg se 1ste Mnr. & Mej. Wessie Rommel was ‘n reuse sukses. Die maats het hulle kreatiewe kant gewys en almal is beslis beïndruk en baie trots op elke Wessie wat deelgeneem het. Die uitrustings moes uit rommel materiaal gemaak word en foto’s is ingestuur na die skool. Al die leerders in die skool kon dan vir hulle gunsteling uitrusting stem. Daar was ook ‘n beoordelaar wat in elke fase die wenners vir die mees kreatiefste uitrusting en mees fotogeniese foto aangewys het.

Op 22 April het die leerders hul uitrustings skool-toe aangetrek waar die wenners in elke fase aangekondig is.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal