)

Hoër Meisieskool Oranje Drama

’n Paar van juf. Chanmari Erasmus se drama-leerders het Woensdagaand vir haar op die planke kom kyk.

Juf. Erasmus, drama-onnie en deeltydse aktrise, speel vandeesweek saam met Nelien Smith in die stuk Die Stoel.

Wilma en Karen loop mekaar ná jare raak in ‘n wagkamer van Home affairs van alle plekke. Die plek is vuil, die diens is swak en om dinge nog erger te maak is daar net een stoel. Skinderstories, oud liefdes, skandes en blokraaie verdryf die tyd, maar ons ontdek gou dat die florescent lig dalk meer vergewe as tyd.Dit word nog Donderdagaand om 18:30 by die Hoërskool Fichardtpark se Klein Teater opgevoer. Kaartjies kos R80.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal