)

Hoërskool Ermelo Matrieks Nommer een in Msukaligwa!

Op Vrydag 16 April het die prysuitdeling van die Msukaligwa 1-streek vir die 2020-matriekuitslae plaasgevind.

Nie net is Hoërskool Ermelo die nommer een presterende skool in die Gert Sibande-distrik nie, maar ook, soos aangewys tydens die Msukaligwa 1-streeksprysuitdeling, neem EHS die eerste plek in vir die beste skool in dié streek.

Te danke aan ‘n slaagsyfer van 99,1% en 79% leerders wat slaag met universiteitsvrystelling, het die prestasie die Erries te beurt geval.

Various teachers received certificates for best educator in subject performance in the circuit 2020 with a pass rate of 100%:
Pieter du Plooy: Geografie
Elana Fourie: Wiskundige Geletterheid
Lynelle Grobler: English First Additional Language
Diana Loots: Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Annaliza Mentz: Rekeningkunde
Restah Pretorius: Rekeningkunde
Erna Schoeman: English Home Language
Faans van der Merwe: Landbouwetenskap
Gerda van Zyl: Afrikaans Huistaal

Vosjan Grey, EHS-President van 2020, het die prys ontvang vir beste leerder in Hoërskool Ermelo. Hy spog met ses onderskeidings en ‘n gemiddeld van 85,4%.

Hoërskool Ermelo is besonder trots op die prestasie wat die skool, onderwysers en Vosjan behaal het. Dankie vir elkeen se bydrae om te sorg dat EHS se akademie van top gehalte is.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal