)

Hoërskool Frikkie Meyer Wintersport 2021

Die Wintersport vir HFM het met hokkie afgeskop op Vrydag, 9 April. HFM se hokkiespanne het teen Hoërskool Hartbeespoort meegeding.

Dit was ‘n baie goeie dag vir HFM. Nie net dat hulle na 18 maande weer kon kompeteer nie, maar dat hulle dit in ‘n goeie gees kon doen. Dit was baie lekker om die kinders weer te kon sien deelneem.

Die uitslae is as volg:

0/14 wen 3 – 1; o/16 span wen 5 -2; 2des wen 4 – 0. Die 1ste span speel gelykop na ʼn tawwe eerste helfte 0 elk. Harties teken die eerste doel aan. HFM gaan lê nie en Quinelle Blaauw en Mariska Coetzee toon goeie spanwerk om HFM se eerste doel aan te teken. Daarna gaan die sluise oop en met die momentum aan HFM se kant eindig Zoey Smith met hul laaste doel. Dit was op die ou einde ‘n baie goeie spanpoging. Danielle Muller, HFM se doelwagter, het ook ‘n paar baie moeilike balle gekeer. HFM seëvier met 4 – 1.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal