)

BHVS Atlete presteer by SA Kampioenskappe

Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool atlete het verskeie prestasies behaal tydens die ASA Kampioenskappe in die Paarl.

Catrien Janse van Vuuren verwerf GOUD en is no. 1 in die land met dogters o/18 Hamergooi en Carise van Rooyen verwerf goud in die dogters o/16 1500m Hindernis.

BVHS spog met nog prestasies:

Silver: Jamie Dempsey (Dogters 4x400m Aflos) en Imannuel Veitch (Seuns Medley)

Brons: Shannon Purchase (Paalspring Dogters 0/18)

4de Plekke: Liam-Lloyd Doman (5000m Stap Seuns 0/16) en Wian Botha (4x400m Seuns 0/18)

5de Plekke: Ixore Cilliers (Paalspring Dogters 0/16)

6de Plekke: Mieke Britz (1500m Dogters 0/16), Karli van Niekerk (Diskus en Gewigstoot Dogters 0/18) en Imannuel Veitch (400m Seuns 0/16)

7de Plekke: Kiara Montgomery (Hindernis Dogters 0/16)

8 de Plekke: Wian Botha (800m Seuns 0/16), HandƩ Fourie (Hoogspring Seuns 0/16), Marjulyn Myburgh (Diskus Dogters 0/18) en AnƩ van Zyl (Driesprong o.16)

10de Plekke: Hein Smith (Spiesgooi Seuns 0/18) en Danika Zwahlen (2000m Hindernis 0/18)

Vlnr: HandrƩ Fourie, AnƩ van Zyl, Marjulyn Myburg, Dankika Zwahlen
Vlnr: Imannuel Veitch, Jamie Dempsey, Shannon Purchase
Vlnr: Kiara Montgomery, Mieke Britz, Karli van Niekerk, Imannuel Veitch
Vlnr: Wian Botha, IxorƩ Cilliers, Liam-Lloyd Doman

Baie geluk aan al die atlete!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal