)

Grey Kollege swemmer Presteer by SA Junior Nasionale Swem kampioenskappe

Ernst van Rensburg Gr.8 van Grey Kollege het skitterend presteer tydens die SA Junior Swemkampioenskappe by Kingspark, Durban op 6 tot 11 April. 

Ernst het die volgende medaljes verwerf:

Goud: 50m Borsslag

Silwer: 200m Vlinderslag, 100m Borsslag en 400m Individuele Wisselslag

Brons: 200m Vryslag, 200m Individuele Wisselslag, 200m Borsslag en 1500m Vryslag

HY verower ook drie 4de plekke in: 100m Vlinderslag, 400m Vryslag en 100m Vryslag ‘n 5de plek in 50m Vlinderslag en ‘n 7de plek in 50m Vryslag. 

Verder verbeter Ernst al sy tye en eindig die kampioenskappe met die 3de meeste punte aangeteken uit al die Junior ouderdomsgroepe vir die seuns.

Greyt, Ernst!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal