Sestien leerders van Willem Postma Primêre Skool in Bloemfontein, het aan die Nautilus Wiskunde kompetisie die afgelope naweek deelgeneem. Ruben Smith (Gr6) behaal ‘n 3de plek en Cara van Staden (Gr5) ‘n 2de plek!
Baie geluk!
Foto verskaf
Become a Sponsor








