Geluk aan die swemmers van Grey Kollege wat gekwalifiseer het vir die Swemkampioenskappe!
Vlak 3 en 2 Swemkampioenskappe: Hanko Buys, André Claassen, Thian du Toit en Liam Nieuwoudt.
Junior Nasionale Swemkampioenskap: Jacques Cilliers, Aiden Nel, Stephan de Beer, Connor Reinders, Cobus Moolman, Eben Sutherland, Liam le Gassick, Juan-dré de Vos, MJ van den Heever en Ernst van Rensburg.
Senior Nasionale Swemkampioenskap: Kaleb Lombard en Pieter Delport.
Ons is trots op julle!