)

Hoërskool Sentraal Swemmers presteer

Drie van Hoërskool Sentraal se swemmers, Nialize Cronjé, Lize Botha en Minette Brits, het aan die Streek-swemkampioenskappe deelgeneem. Die volgende prestasies is behaal:

Nialize Cronjé (Graad 11): SA-Vlak 3 Streekkampioenskap – behaal Silwer Medalje (50 m Rugslag) en Brons Medalje (50m Borsslag).

Lize Botha (Graad 10): SA-Vlak 2 Nasionale Kampioenskap – behaal 1 x Goue Medalje, 4x Silwer Medaljes en 1 x Brons Medalje.

Minette Brits (Graad 8): SA-Vlak 2 Streekkampioenskap – behaal 1 x Goue Medalje en 3 x Brons Medaljes.

SA-Vlak 2 Provinsiale Kampioenskap – behaal 1 x Goue Medalje en 2 x Brons Medaljes.

Baie geluk!

#werkenwen#tralietrots

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal