)

Laerskool Stulting leerders weet dat Paasfees ons herinner aan Jesus se onbeskryflike groot genade en liefde vir ons

Die Paashaas en skattejag agter heerlike sjokolade paaseiers aan is beslis nie al waaroor Paasfees vir Laerskool Stulting van Humansdorp se maatjies gaan nie.

  Alhoewel Juffrou ShenĂ© se Gr. RR-eendjieklas die Paasfees al hoppende ingegaan het, weet hulle dat Paasfees ‘n baie spesiale tyd van die jaar is, waartydens ons herinner word aan Jesus se onbeskryflike groot genade en liefde vir ons.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal