)

Hoërskool Strand leerder uitblinker in vyfkamp en “Laser Run”

Op Sondag, 21 Februarie, het Alexander Smit van Hoërskool Strand aan die Wes-Kaap “Laser Run” te D’Aria, Durbanville gaan deelneem.

Alexander het ’n eerste plek vir seuns o/19 behaal en is vir die Wes-Kaap-span verkies om op 28 Maart in Somerset-Wes by Somerset College aan die SA Laser Run Kampioenskap 2021 te gaan deelneem

By die SA Laser Run Kampioenskappe 2021 het hy ’n tweede plek behaal en kan moontlik vir die SA Laser Run-span na die 2021 Laser Run Wêreld Kampioenskap in Egipte (Kaïro) verkies word. Hulle wag nog vir die verkiesing van die span, maar COVID-19 kan dit belemmer.

Alexander het ook op Saterdag, 6 Maart aan die Wes-Kaap Vyfkamp te Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium, deelneem. Hier het hy ’n eerste plek verower en het  vir die SA Vyfkamp Kampioenskap te Somerset College, Somerset-Wes op 27 Maart gekwalifiseer.

Tydens ’n baie strawwe kompetisie by die  SA Vyfkamp Kampioenskap het hy weereens ’n tweede plek behaal en van die land se beste skermatlete geklop.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal