)

Hoër Meisieskool Oranje – rekord aantal atlete haal Vrystaatspan

Foto Voor vlnr: Nadia Vorster, Charné Wansbury, Germarie Spershott, Roline Louw en Amoray Weyers

Agter vlnr: Carlé Stockenström, Karla van der Westhuizen, Marilet Blom, Diné le Roux, Nécke Verster en Cara Smith

Inlas vlnr: Anné Prinsloo, Ané Janse van Vuuren en Johani van Tonder

Vir die tweede agtereenvolgende jaar is ’n rekordaantal van 14 Oranje-atlete in die Vrystaatspan opgeneem vir die Nasionale Hoërskole-kampioenskappe.

Dit vind van 7 tot 10 April in die Paarl plaas. In 2017 en 2019 het Oranje tien atlete in die span gehad, maar voorheen nooit meer as nege nie. Dit is die vierde agtereenvolgende jaar wat Johani van Tonder haar provinsiale kleure op hoërskoolvlak verwerf en ’n derde keer vir Charné Wansbury en Germarie Spershott.

Die volgende 14 atlete is verkies:

Nadia Vorster (hoogspring), Charné Wansbury (100m en 200m), Germarie Spershott (100m-hekkies en 400m-hekkies), Roline Louw (400m), Amoray Weyers (verspring), Carlé Stockenström (400m en 800m), Karla van der Westhuizen (verspring), Marilet Blom (90m-hekkies en 300m-hekkies), Diné le Roux (90m-hekkies), Nécke Verster (400m), Cara Smith (90m-hekkies en 300m-hekkies), Anné Prinsloo (spiesgooi), Ané Janse van Vuuren (verspring) en Johani van Tonder (verspring en driesprong).

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal