)

Laerskool Stulting betuig dank aan Corona Superhelde

Die gr. 7-dogters het gehelp om al die sjokolade en koffie donasies te verpak waarna dit na Ons Tuiste en Isivivana Hospitaal versprei is.

Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders het met hulle gemeenskapsprojek vir die 1ste kwartaal sjokolade en koffie ingesamel om vir die verpleegpersoneel by Ons Tuiste ouetehuis en Isivivana Hospitaal in Humansdorp uit te deel.  Baie dankie aan al ons gesondheidswerkers wat hard werk in die stryd teen die Coronavirus. 

Ons salueer julle!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal