)

EHS-Tennis skop af met vriendskaplike wedstryde

Vlnr: Danel Olivier, Elilzma Swart, Inge Greyling, mnr Hennie Dippenaar, Wianke Cloete, Chrizanne Joubert, Mariska van Biljon en me Annemie Martins

Die Eerste dogterspan van Hoƫrskool Ermelo, asook die Eerste- en tweede seunspan het op Vrydag 19 Maart oefen-tenniswedstryde teen Hoƫr Tegniese Skool Middelburg gespeel.

Die Erries was uiters opgewonde, aangesien dit die eerste wedstryde was sedert die inperking in 2020. Die volgende leerders het hul enkelwedstryde gewen:

Bongmusa Vilakazi (eerste seunspan) wen met 7/6.

Inge Greyling (eerste dogterspan) wen met 8/5.

Elizma Swart (eerste dogterspan) met 7/6.

Pieter Leibbrandt (tweede seunspan) wen met 8/5.

Christiaan Wege (tweede seunspan) wen met 10/3.

Baie geluk aan elke speler.

Vlnr: Bongmusa Vilakazi, Hendrik Louwrens, mnr Hennie Dippenaar, Christiaan Arnoldi en Rynard Herholdt
Wiake Cloete in aksie op die tennisbaan

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal