)

Paul Roos Gimnasium skenk bloed

Met die afskop van die skooljaar het die PRG-leerlinge weer ’n geleentheid gehad om bloed te skenk. Die Graad 10-  tot 12- leerlinge wat ouer as 16 is, kon skenk. Paul Roos is baie trots op die 44 eenhede wat geskenk is. 

Paul Roos Gimnasium het jaarliks vier geleenthede waartydens die WP Bloedoortappingsdiens ‘n bloedskenkkliniek by die skool kom hou. Bloedskenk bied Paul Roosers die geleentheid om van jongs af ‘n positiewe bydrae tot die gemeenskap te maak. Navorsing toon ook dat jong skenkers gereeld skenk nadat hulle die skool verlaat het.

“Ons hoop om in 2021 weer ’n verskil te kan maak en sodoende lewens te red.” Die volgende bloedskenkgeleentheid sal op 6 Mei plaasvind.

Fotokrediet: Jacques Vermooten

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal