Hoërskool Robertson het op 13 Maart 2021 kragte gemeet in Toutrek teen Hoërskool Malmesbury.
Die uitslae was soos volg:
Dogters 480 kg – 2de plek
Seuns 560 kg A – 1 ste plek
Seuns 560 kg B – 3 de plek
Seuns 480 kg – 1 ste plek
Gemeng 520 kg – 1 ste en 3 de plek
Baie geluk Robbies!