Baie geluk aan Monnas se rugbyspelers, S’fiso Magwasa, Tiaan Wessels, Andries du Preez en Waldo van den Berg wat gekies is om deel te vorm van die virtuele 0.18 SARU Elitespelers-ontwikkelingskamp wat plaasvind vanaf 19 tot 21 Maart.
#monnasrugbytrots#Monnas#UniekGefokus#SecondToNone#LiewerSlytAsRoes
Foto verskaf