)

Paul Roos Krieketspan laat paaltjies spat

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die afgelope krieketseisoen suksesvol teen verskeie skole meegeding.

Onder die waaksame oog van Piet Botha, die nuutaangestelde Hoof van Krieket, het PRG se eerstespan beide hul wedstryde gewen deur Boland Landbou met 8 paaltjies en Paarl Gimnasium met 6 paaltjies te klop. 

Piet Botha se ervaring as professionele speler en afrigter, insluitend Suid-Afrika A-boulkonsultant, het reeds ’n impak op die kwaliteit van krieket by PRG. 

Die uitslae van al die wedstryde tot op hede is as volg: 
PRG vs Boland Landbou: wen 3 verloor 0
PRG vs Rondebosch: wen 3 verloor 2 
PRG vs Paarl Gim: wen 8 verloor 3

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal