)

Grey Kollege leerder presteer by 120km Uithourit

Christopher Terblanche (gr.8) van Grey Kollege Sekondêr, het 20 Februarie ‘n eerste plek behaal in ‘n 120km Uithourit in Bloemfontein wat deur Willows Ride aangebied is.
Hy het dié rit in uitmergelende hitte voltooi op sy perd, Waterlea Sunbird van MC Chamar Arabians.
Christopher het nie net as junior ruiter van die dag geëindig nie, maar hy was ook die algehele wenner met die vinnigste tyd in al die kategorieë!

Foto’s deur Manie Ward en Johanette Photography

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal