)

Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg presteer in swem

Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg het die afgelope naweek aan die Provinsiale Vlak 3 Gala te Sasolburg deelgeneem.

Haar uitslae is as volg: 100m Borsslag 2de, 50m Rugslag 5de, 100m Vlinderslag 5de, 100m Vryslag 8de, 100m Rugslag 5de, 200m Rugslag 2de en 50m Vlinderslag 4de.

Zané is lid van Sasolburg Swemklub wat vanaf 23 Maart aan die Nasionale Vlak 3 gala te Sasolburg gaan deelneem.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal