)

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad verwelkom nuwe onderwyser

Rooiskool, Kroonstad, verwelkom mnr Lütke van Drossen as nuwe onderwyser.

Hy verwerf sy B.Ed Senior en VOO graad aan die NWU. Hy het ‘n passie vir sport en kinders en glo kinders moet ‘n gebalanseerde lewe leef. Hy is ‘n onderwyser in murg en been en geniet dit om met kinders in enige omgewing te werk, dus in die klaskamer en op die sportveld.

Hy is ‘n kranige rugby afrigter en geniet Boogskiet. Hy gaan Wiskunde, Landbouwetenskappe en Landboubestuurspraktyk en Fisiese Wetenskappe aanbied.

“Ons sien uit om hom deel van Rooies te maak!”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal