)

Paul Roos Gimnasium vier 155 jaar

Vandag vier Paul Roos Gimnasium sy 155ste verjaardag.

Op 1 Maart 1866 is die inhuldigingsseremonie bygewoon deur ongeveer 800 mense, waarvan slegs 88 leerders was. In 1910 word Paul Roos (Oom Polla) die rektor van die skool. Op 27 September 1946 het die leerders vanaf die ou skoolgebou na die huidige skoolgebou gestap (vierde skoolgebou).

Die Graad 8’s en die Leerlingraad het op Maandag, 1 Maart, die tradisie van Stigtersdag voortgesit deur kranse by die US Teologie-fakulteit en Moederkerk te lê. Die stigterslede van Paul Roos Gimnasium was doktor Jan Neethling en professore John Murray en Nicolaas Hofmeyr.

Natuurlik bly die gebruiklike gratis oliebolle altyd ’n wenner onder die manne. 

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal