)

Hoërskool Upington se matriek onderwysers het puik presteer!

Baie geluk aan Uppies se onderwysers Mev. Lesley Swart (English Home Language) met Geralda de Wee se prestasie as beste English HL-student in die provinsie.

Mnr. Johan Truter (IGO) met Ruan le Roux se prestasie as beste IGO-student in die provinsie.

Mev. Heleen Truter en Mnr. J Ell Slabbert (Wiskunde) vir beste Wiskundeskool in die provinsie.

2020 Sal vir ewig `n uitsonderlike jaar wees waar leerder, ouer en onderwyser uitgestyg het in `n moeilike omgewing.

`n Goeie boom dra goeie vrugte!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal