)

Hoërskool Nelspruit T20-krieketspanne bekend gemaak

Foto vlnr: Nathan Duncan, Theuns Meyer, Mnr Johan Hattingh, Kobus van Zyl, Hugo Coetser en Christo Nel

Die groot gewag is verby! Mnr. Johan Hattingh, die vier kapteine en afrigters van die T20-krieketspanne het Vrydag, 26 Februarie Westvaal Nelspruit besoek waar die spanbekendmaking plaasgevind het. Hier het hulle ook die spoggerige motors wat deur elke span verteenwoordig word, van naby beskou. Daarna het elke kaptein ‘n sleutel uit ‘n hoed getrek om die onderskeie spanne se name te bepaal.
Die vier spanne wat teen mekaar gaan meeding is:
Isuzu Impi’s
Afrigter: Mnr. Johan Pretorius
Kaptein: Theuns Meyer (Junior span)

Opel Oryx
Afrigter: Mnr. Xander Pitchers
Kaptein: Nathan Duncan (Junior span)

Citroën Cyclone
Afrigter: Mnr. Danie Erasmus
Kaptein: Christo Nel (Senior span)

Peugeot Pirates
Afrigter: Mnr. Morné van der Merwe
Kaptein: Hugo Coetser (Senior span)

Die borg en spelers is ewe opgewonde oor die interne T20-kriekettoernooi wat Maandag, 1 Maart afslaan. Die twee senior spanne (Citroën Cyclone en Peugeot Pirates) neem eerste teen mekaar deel. Die skakel na die regstreekse uitsending sal op d6 Connect en NHS se sosiale media gedeel word.  

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal