)

Hoërskool Outeniqua Musiekleerders presteer in 2020 Nasionale Matriek Eksamen

Die Musiekleerders van Hoërskool Outeniqua in George, Mia Moore en Lente Treurnich, het uitstekende resultate behaal in die 2020 Nasionale Matriek Eksamen. Mia het musiek met ‘n gemiddeld van 91% geslaag en Lente 89%. Beide leerders het te midde van baie uitdagende omstandighede ure spandeer ter voorbereiding van hul eksamens.

‘n Hartlike dank gaan aan Elisabeth Potgieter (sang) en Michael van der Walt (saksofoon) vir hul onderrig en ondersteuning.

Outeniqa wens Mia en Lente alle voorspoed toe met hul toekomsplanne!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal