)

Vrede Skool se Gr 12 uitslae 2020

Die skoolhoof en onderwysers van Vrede Skool is baie trots op 2020 se matrieks en wens vir hulle ‘n blink toekoms toe. Die skool is baie trots op hul 100% slaagsyfer, ten spyte van die uitdagings as gevolg van die pandemie. Dit is die 32ste jaar wat Vrede Skool ‘n 100% slaagsyfer behaal.

Die Top presteerder is Bianca Bresler met 6 onderskeidings en ‘n Gemiddeld van 85.71%. 15 Van die matrieks het graad-vrystelling en 1 het diploma-vrystelling ontvang.

12 Onderskeidings is altesaam behaal:

Bianca Bresler: Wiskunde, Afrikaans, Rekeningkunde, Lewens Wetenskappe, Fisiese Wetenskappe en LO

Marli Grobler en Mar-Louise Uys – LO

Lize-Mari Oosthuizen, Keano Patrick, Tiaan Stoffberg – Wisk G

Ciska Breedt – Toerisme

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal