)

Hoërskool Pietersburg leerder Toppresteerder in Limpopo

Hoërskool Pietersburg se Eeufeesjaar skop af op ‘n hoogtepunt met fantastiese Matriekuitslae!

Baie geluk aan die Klas van 2020 met julle skitterende uitslae! Pieties is ekstra trots op die volgende persone wat genooi was na die Limpopo Departement van Onderwys se prysuitdelingsfunksie: Diana van Niekerk is die Top presteerder in Limpopo met ‘n totaal van 8 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 94,67%. Me Hannah de Klerk en me Liza Mussman ontvang ook toekennings vir die Beste uitslae in die provinsie. PHS se hart klop vandag voorwaar met trots!! ????

#pietietrots#eeufees2021#100jaarvantrotsetradisies

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal