)

Hoërskool Upington se swemmers presteer

Foto: Murray Louw, Cameron Gilbert en Johan Louw

Murray Louw, Cameron Gilbert en Johan Murray van Uppies het die afgelope naweek van 18 tot 21 Februarie deelgeneem aan die SA Provinsiale Levels 2 en 3 Swem-Kampioenskappe te Kimberley.

Hulle het goed presteer en die volgende medaljes ontvang:

Murray in Level 3 – goud vir 100m borsslag en 50m vlinderslag, silwer vir 50m borsslag, 200m individuele medley, 100m vlinderslag en 200m borsslag. Hy ontvang ook brons vir 50m en 100m vryslag.

Cameron in Level 3 – goud vir 50m en 100m borsslag, 100m rugslag, 50m en 100m vlinderslag en 200m rugslag. Sy onvang ook silwer vir 200m individuele medley en 200m borsslag.

Johan swem in die Level 2 en ontvang silwer vir 200m vryslag en 100m vlinderslag, ook brons vir 100m vryslag, 50m vlinderslag en 50m vryslag.

Baie geluk met jul prestasies en sterkte met jul volgende byeenkoms!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal