)

Hoërskool Nelspruit verwelkom hul nuwe personeel

Foto Vlnr Agter: Mnr. Gunther Swart, mnr. KJ Ewert en mnr. Donovan Bouwer.

Voor: Me. Marli Malan en me. Marike Adendorff.

Die nuwe personeel van Hoërskool Nelspruit is hartlik ontvang by die skool en reeds touwys gemaak. NHS verwelkom graag Mnr. Gunther Swart, mnr. KJ Ewert, mnr. Donovan Bouwer, Me. Marli Malan en me. Marike Adendorff. Daar bestaan geen twyfel dat die aanstelling van bogenoemde personeellede ‘n waardevolle bydrae tot gehalte onderwys in Hoërskool Nelspruit sal lewer nie.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal