)

Schools That Rock gesels met Olga van Niekerk

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Olga van Niekerk, Onderhoofmeisie van HoĆ«rskool Middelburg, gevra.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om al my onderwysers en skool maats te sien en my laaste skooljaar ten volle aan te pak!

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wou sien by jou skool? Een verandering wat ek wil sien is om gemeenskapsbetrokkenheid verpligtend te maak sodat leerders bewus is van wat in hulle gemeenskap aangaan en daardeur leerders te leer om sosiaal verantwoordelik te wees.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om Middies hul keuse te maak, wat sal dit wees? Ek sal iemand oorreed deur ‘n dag saam met hulle te spandeer by ons skool en hulle voor te stel aan ons besonderse uniekhede asook om my gunsteling  Middie-oomblikke met hulle te deel.

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Juffrou Hanlie Grobler. Ek admireer haar spontaniteit en besonderse sagmoedigheid !

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? My gunsteling sportsoort is hokkie!

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Aartappelgereg

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Bcom Forensiese Rekenmeesterskap.

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Enigeen waar ek aanvaar word, maar dit sal ‘n droom-ervaring wees om in die mooie Kaap te kan studeer aan die Universiteit van Stellenbosch.

Vraag: Wat is jou boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021? Mag ons elkeen vanjaar die mooi, die bereidwilligheid, die toewyding, die omgee, die hoop, die aanvaarding, die eerlikheid en opregtheid, die heelhartigheid, die braafheid, die wilskrag, geduld, integriteit, en passie in elke mens wat ons pad kruis sien. Maar meer as alles, mag ons dit met aanvaarding en liefde doen. MAG ONS ALTYD NET MENSLIK WEES.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal