)

Hoërskool Vrede leerders kán Afrikaans praat

Hoërskool Vrede is baie trots op die volgende leerders:

Bianca Bresler behaal ‘n vierde plek by die Artisticulta Nasioale Redenaarskompetisie met haar voorbereide toespraak in die graad 12 kategorie.

Bianca Bresler behaal ‘n vierde plek by die Artisticulta Nasionale Redenaarskompetisie met haar voorbereide toespraak in die graad 12 kategorie.

Lanica Hepburn, Anchen Gerber en Bianca Bresler is onder die top 20 in die Vrystaat met die Afrikaanse Olimpiade!

Anchen Gerber is ook onder die top 100 in Suid-Afrika (Nasionaal).

Baie geluk aan julle drie!!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal