)

Erries presteer by Nasionale Afrikaanse Ekspo

Twee leerders van Hoƫrskool Ermelo, Lianie Jansen van Vuuren en Anke Kruger, het vanjaar deelgeneem aan die Nasonale Afrikaanse Ekspo en uitstekend presteer.

Lianie Jansen van Vuuren, graad 12, het met haar opstel ā€œBallade vir ā€˜n enkelingā€ goud verwerf. Die beoordelaars was beĆÆndruk met haar woordvernuf en kreatiwiteit.

Anke Kruger, graad 11, het met albei haar gedigte silwer verwerf en het baie goeie kommentaar gekry oor hoe sy albei onderwerpe, ā€œKrisisā€ en ā€œVryheid van die dagā€ op ā€˜n kreatiewe en kleurvolle manier in gedigte kon omtower.

Baie geluk aan hierdie twee Erries. Mag julle toekoms mooi woorde inhou en julle besondere skryftalent vir julle genot verskaf.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal