)

Hoërskool Langenhoven se Romé is spreker van formaat

Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder, het aan die Sprekervaardigheid- en Leeskompetisie, wat deur die Afrikaanse Onderwysnetwerk geborg word, deelgeneem en puik presteer.
Die Afrikaanse Onderwysnetwerk het vanjaar weer die finaal geborg, ‘n eFinaal a.g.v. die staat van inperking. Romé het ‘n goue medalje verower. Hierdie Dassie het die beoordelaars geweldig beïndruk, soos die uittreksel uit die brief wat aan die skool gestuur is, duidelik bewys. “Baie geluk aan hierdie ervare spreker met die prestasie. Ons land het veel meer sprekers van hierdie formaat nodig.”
Baie geluk met hierdie puik prestasie Romé!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal