)

Hoërskool Waterkloof atleet verkies tot Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe

Baie geluk aan Juwan Blignaut (graad 12) wat tot die Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe verkies is wat in Augustus 2021 in Kenia plaasvind.
Baie geluk ook aan mnr. Wiam Grimes se twee middelafstand-atlete wat tot hierdie span verkies is. Daar is slegs 18 seuns tot die Suid-Afrikaanse span verkies waarvan mnr. Grimes twee atlete afrig.
Hierdie is ‘n merkwaardige prestasie, baie geluk!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal