)

Errie-ruiters aangewys as Mpumalanga-kampioene

Foto vlnr: Inge van der Walt en Walter van der Walt

Hoërskool Ermelo se ruiters het tydens die naweek van 15 tot 18 Oktober aan die Mpumalanga Dresseer Kampioenskappe deelgeneem te Badplaas. Die Erries het uitstekend presteer en EHS se naam hoog gehou!

Inge van der Walt word aangewys as die Mpumalanga-kampioen in die 80cm ponieruiter-kampioenskapsklas.

Walter van der Walt behaal ‘n algehele eerste plek in die 1.10m kampioenskapsklas en word aangewys as Mpumalanga-kampioen. Walter word ook aangewys as Victor Ludorum in die 1.10m-klas.

Margha Greyling behaal twee eerste plekke in onderskeidelik Open Show Hunter en in 1m Jumping en ‘n tweede plek in Open Show Riding. Sy word aangewys as reserwe Mpumalanga-kampioen in beide Show Horse- en Working Hunter-klasse.

Foto: Marga Greyling

Surika Struwig behaal eerste plekke in Elementary Medium freestyle, warm-up Elementary Medium, Elementary freestyle en warm-up Elementary. Sy word aangewys as Mpumalanga-kampioen in beide Junior Elementary Medium- en Junior Elementary-klasse.

Foto’s: Surika Struwig

Baie geluk aan elkeen van hierdie Erries.  Hoërskool Ermelo is besonder trots op julle!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal