Schools That Rock (Pty) Ltd has developed a website for schools in South Africa which was launched in March 2015. Since then, the website established itself as the most popular and biggest communication medium for schools in South Africa by sharing their news to the world out there.
Foto bo vlnr: Lisa Nienaber en Armin Smit, Bianca Eksteen en JF Oosthuizen, Christelle Boshoff en PJ Dreyer
CVO Gromar, Groblersdal, het onlangs hul matriekafskeid gehou by Maroela Lodge.
Die tema was “Uit die Natuur” en het dit mooi ingeskakel by al die protokol reëls wat vir Covid-19 gevolg moes word.
Daar was 17 van Gromar se matrieks met hul metgeselle betrokke by die matriekafskeid, sowel as hul ouers en onderwysers wat ook genooi was.
Die kos was uit die boonste rakke en die matrieks het dit geweldig baie geniet.
CVO Gromar bedank hierdie jaar se graad 11’s vir hul harde werk om die aand ’n sukses te kon maak, asook die graad 10’s wat in beheer was van die modeparade reëlings. Dit is altyd ’n hoogtepunt.
Foto’s vlnr: Charné van der Berg en Reinhard Nienaber, Sonique Engelbrecht en WT Stoltz
Foto’s vlnr: Matthys Loock en Micaela Jovner, Melissa van Wyk en Hennie Klopper
Foto’s vlnr: Lara Potgieter en Lean Vosloo, Theuns Badenhorst en Leoné Stoltz,Marga Genis en Dian GeerkensFoto’s vlnr: Hannes Jordaan en Sulize Alberts, Hennie Meyer en Bianca Smit, Johan Bester en Juné BesterFoto’s vlnr: Christiaan van Wyk en Luné Robbertze, Anneri van Schalkwyk en Ebert van der Ryst, Ansofie van Rooyen en Emil Bloemhof
KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding
KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…