Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is op die ererol geplaas vir hulle uitnemende sportprestasies en ontvang elk ‘n BVHS kontantprys.
Bianca Lessing: Atletiek. Bianca was ingesluit in die Vrystaatspan wat aan die SA-Kampioenskappe /ASA/USSASA deelgeneem het.
Wynand Swanepoel: Atletiek . Wynand was ingesluit in die Vrystaatspan wat aan die SA-Kampioenskappe /ASA/USSASA deelgeneem het.
Anke Fourie: Swem. Anke het deelgeneem aan die SA Opewater-Kampioenskappe
Baie geluk!!
Trekkertrots