)

Hoërskool Secunda kuns-leerders persteer tydens Mpumalanga Kunskompetisie.

Hoërskool Secunda se kuns-leerders het hierdie jaar uitgeblink tydens Mpumalanga se Kunskompetisie.
Elke jaar neem leerders van die Kuns en Ontwerp Departemente deel aan die kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word en vele top tien tien plekke is al deur die leerders ingepalm. Hierdie jaar se presteerders is gekies en sluit 137 inskryfwings in regoor die provinsie. Dit is ‘n merkwaardige prestasie! Ses leerders ontvang meriete-toekennings van die Departement van Onderwys. Die tema vir 2020 was ‘Heritage Re-imagined’. Die leerders moes unieke kunswerke skep waarin hulle die tema vanaf konseptualisering tot ‘n produk op ‘n kreatiewe wyse moes interpreteer en uitbeeld.
Hoërskool Secunda is besonder trots op elkeen van hierdie talentvolle leerders.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal