)

Hoërskool Aliwal-Noord Landsdiener gee logo “make over”

Foto: Marnus Snyman en die logo wat hy ontwerp het

Tydens die inperking kon ons nie soos in die verlede landsdiensmiddae hou nie. Dus het Oos-Kaap Landsdiens besluit om ‘n paar uitdagings aan die landsdieners te stel. As motivering het die landsdieners kans gestaan om pryse te kon wen. Een van hierdie uitdagings was om ‘n nuwe logo te ontwerp vir ons Oos-Kaap Landsdiens T-hempde. Marnus Snyman, van Alies Landsdiens, het met sy kreatiewe her-ontwerp van die ou logo, hierdie kompetisie gewen!

Geluk Marnus met die mooi uitbeelding van die landsdiens se vier liefdes!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal