)

Hoër Meisieskool Oranje kry nuwe Dramadrag

Foto 1 vlnr: Chamé van Zyl, Natalie Pretorius, Anya Taljaard en Wilana Wolfaardt. Foto 2 vlnr: Danielle Cloete, Ayanda Mfazwe en Mia Janse van Rensburg
Ná dekades van die ou dramadrag (leotard en romp) het Oranje se drama-onnie, juf. Retha Pool gereken dis tyd vir vernuwing.
Leerders wat dramatiese kunste van gr. 10 tot gr. 12 neem, moet in hulle swart dramadrag praktiese eksamens en ander optredes doen.
Juf. Pool het ’n nuwe ontwerp bedink en mev. Esmé van der Merwe by @OMS het elke leerder se rokkie volgens hulle mates gemaak.
Die gr. 10-dramaleerders was die eerstes om in hulle nuwe drag te pronk vir hulle derde kwartaal se praktiese assesseringstaak (’n gedig voordra).
Foto’s verskaf
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal